Stalle
opens at 10:00 today
Bar and grill Restaurant Pizza Place
Stalle is die plek waar jy kan losdans, vasdans, eet en lekker kuier! Ons bedien 'Wood-fired' Pizzas, steaks, seekos, die lekkerste burgers en lekker tappas! Hierdie is die plek waar jy die beste herinneringe saam jou vriende gaan maak. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Stalle
Loading comments-box...
Azelle C. 2015-03-17
Baie lekker gekuier by stalle! Kos was heerlik en die mense is so vriendelik by stalle. Sal enige tyd weer by julle kuier.

Desire Willemse N. 2018-06-25
Goeie diens baie vriendelik en heerlike kos

Wilmaré Van Der M. 2018-06-14
Julle is die beste xxx
Julle is die beste xxx
Sonja B. 2017-11-26
As jy hoor jy gaan in 'n stal eet, dan tel jy beide jou ken en jou dubbel ken op en jy maak of jy braaf is, bloot omdat jy nie weet of jy self die...

Helouise B. 2017-11-06
Baie lekker atmosfeer. Heerlike kos en almal ken mekaar daar

Marzanne M. 2016-04-24
BESTE diens, lekkerste kuier en stel nooooooit teleur nie

Inus Janse van R. 2015-08-27
Het vanaand saam met vriende daar gaan eet vir die laaste keer voor ons weg trek uit Rawsonville! Die bestelling het hul verkeerd gebring,toe ons vra...

Updates from Stalle
St. 2016-02-24
SPECIALS BY STALLE wOENSDAG EN DONDERDAGAAND(24/25STE) CHICKEN CHILLI PLATTER.........chicken strips/chicken wings/chilli poppers met chips en slaaitjie........R85 CHICKEN BURGER met sous/chips en slaai........R55 (no take-aways)........................

St. 2016-02-09
Kom geniet heelweek "valentyns" by stalle!

St. 2016-01-26
Stalle specials Dinsdag, Woensdag n Donderdag.......koop n burger , kry n black label! Koop n pizza, kry n glas wyn! Elke aand oop vanaf 5uur!

St. 2016-01-14
Onthou more aand by stalle! Lekker saamkuier voor die pars begin!. Sosaties/slaai/chickenstrips/chips/calamari/crumbed mushrooms! Alles te koop teen R20!. Lekker musiek vir die wat wil skoffel!

St. 2016-01-11
VRYDAGMIDDAG(15 Jan) 12 UUR MAAK STALLE OOP! Lekker specials! Kom geniet die band pluk met lekker musiek en die wat wil dans....daar is plek! vir oud en jonk! Baskets te koop. Mooi nuwe jaar vir julle almal en DANKIE vir die ondersteuning.........baie nuw

Popularity of Stalle
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Stalle has a total of 2447 visitors (checkins) and 4736 likes.
7 reviews of Stalle.
Average grade
4.4
av 5.