Stefans Pub en Restaurant
Sports bar Restaurant Pizza Place
Stefans Pub & Restaurant in Hartenbos het n gesellige kuier atmosfeer, pooltafel, & games. Spyskaart met beste pizzas in Hartenbos.
Stefans Pub & Restaurant in Hartenbos het n gesellige kuier atmosfeer, pooltafel, dartborde & games
Entertainment:
DSTV vir al jul sportliefhebbers
Vry & Sat LIVE MUSIC
Karioke aande word aangekondig
Spyskaart met beste pizzas in Hartenbos Update description
Reviews
Updates (5)
Review Stefans Pub en Restaurant
Loading comments-box...
Updates from Stefans Pub en Restaurant
Stefans Pub en R. 2017-12-10
Welkom aan al die vakansiegangers! Kom ondersteun ons. Heerlike pizzas en spyskaart beskikbaar. Kom geniet n drankie terwyl jy wag. Dubbel brandewyn met coke vir net R22
Welkom aan al die vakansiegangers! Kom ondersteun ons. Heerlike pizzas en spyskaart beskikbaar. Kom geniet n drankie terwyl jy wag. Dubbel brandewyn met coke vir net R22
Stefans Pub en R. 2017-10-28
Nouja dankie wp dat julle weer die dag in Stefans gemaak het W P jou lekker ding jippie
Nouja dankie wp dat julle weer die dag in Stefans gemaak het W P jou lekker ding jippie
Stefans Pub en R. 2017-01-11
We're looking for a bartender! Handig u CV in toegeplakte koevert by Stefan's restaurant en kroeg in, oorkant spar op Hartenbos. Net ernstige aansoeke sal oorweeg word. Ons dank u by voorbaat.
We're looking for a bartender! Handig u CV in toegeplakte koevert by Stefan's restaurant en kroeg in, oorkant spar op Hartenbos. Net ernstige aansoeke sal oorweeg word. Ons dank u by voorbaat.
Stefans Pub en R. 2016-07-12
Aan alle Stefans kliente kom luister Woensdagaand, die 13de na Gerrie van George. 'n Heerlike musiek en dans aand. Kom geniet julle, dans julle warm teen die koue! Onthou moreaand.
Aan alle Stefans kliente kom luister Woensdagaand, die 13de na Gerrie van George. 'n Heerlike musiek en dans aand. Kom geniet julle, dans julle warm teen die koue! Onthou moreaand.
Stefans Pub en R. 2016-06-12
Vriende met Aubrey se verjaarsdag
Vriende met Aubrey se verjaarsdag
Popularity of Stefans Pub en Restaurant
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Stefans Pub en Restaurant has a total of 245 visitors (checkins) and 365 likes.