↻ Load more PIZZA RESTAURANTSLoading... Show map Larger map Get directions

Leeuwfontein

 
opens at 09:00 today

Food delivery service   Shop  
Ons verskaf hoëgehalte Karoovleis wat te koop aangebied word. Ons boer tans in die Burgersdorp distrik in die Oos-Kaap, dit is hier waar ons liefde, passie en toewyding vir die natuur ontstaan het. Ons verskaf op hierdie stadium slegs Karoo lam, wat regdeur Suid-Afrika bekend is as die beste lam in die land. Al ons Karoo lam produkte word self vanaf die land gekies, geslag, verpak en afgelewer. Afleweringskostes kan aangevra word. Update description

Review Leeuwfontein

   Loading comments-box...

Updates from Leeuwfontein

Popularity of Leeuwfontein

Leeuwfontein Social Media Popularity Score:
5.4 / 10
  This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Leeuwfontein has a total of 564 visitors (checkins) and 21813 likes.